So stadig loop ons deur die pers Jakarandas wat val,die bome word kaal Pa staar na die beeld van Botha wat reis op sy perd,Hy wonder was bloed soveel werd.Soveel jare dra hy aan die naam van 'n plek,Soveel jare moet ons nou laat gaan,Is die naam dan so erg,so bitter en sleg?Hoekom gooi jul dit weg?
Don't say you don't have enough time. You have exactly the same number of hours per day that were given to Helen Keller, Pasteur, Michaelangelo, Mother Teresa, Leonardo da Vinci, Thomas Jefferson, and Albert Einstein. — H. Jackson Brown